Thursday, 8 May 2008
Promises
Promises like words
have no significance in life
They are created and spoken
or even written
But until they are implemented
their only impact is
hurt & disappointment
You lost me…
U called me insecure
That killed me
U didn’t want me in or
near your territory – UR LOVER
WAS STILL IN IT & I WAS
(and never would be) NOT WELCOME
U ‘cared’ for me – as long as it
Was on your terms! Not according
to what’s best for my needs – that
did not count in this equation!
U couldn’t stand me – by yourself
U hid me as far away and as
often as you could!
U betrayed me – but it wasn’t your
fault
U promised……
- never to hurt me again
- so many empty promises
- U did not keep them
U used me - to get what you want
- to drive you around
- to be your escort when you needed
To show off
U denied me - when it was
inconvenient
U hated my roots before you
even saw them
U judged my family but betrayed
yourself to justify yours
U thought you knew me
You lost me before
you gave me a chance
That killed me
U didn’t want me in or
near your territory – UR LOVER
WAS STILL IN IT & I WAS
(and never would be) NOT WELCOME
U ‘cared’ for me – as long as it
Was on your terms! Not according
to what’s best for my needs – that
did not count in this equation!
U couldn’t stand me – by yourself
U hid me as far away and as
often as you could!
U betrayed me – but it wasn’t your
fault
U promised……
- never to hurt me again
- so many empty promises
- U did not keep them
U used me - to get what you want
- to drive you around
- to be your escort when you needed
To show off
U denied me - when it was
inconvenient
U hated my roots before you
even saw them
U judged my family but betrayed
yourself to justify yours
U thought you knew me
You lost me before
you gave me a chance
Monday, 28 April 2008
This what I do
This is what I do
I wait
I wait to hear from
you
I wait to receive your texts
I wait to meet you
I wait to hear how you are
I wait to hear why you are
I wait for you to get back
I wait for you to come see me
I wait for you to finish
work
I wait for you before I eat
I wait for you to want me
I wait for you to show me
I wait for you to choose me
I wait
in vain
Then I start hoping
And I wait & hope
and I cry
on my own
Lesson?
Here’s what I’m learning
Choose your life
Choose your own life
with its perfections and its
imperfections
Choose it
Choose your partner
Choose the partner you have
with their perfections and their
imperfections
Fall
Fall in love with them as they
are and as they are not
Fall in love right now and
every moment hereafter
Chose to fall in love
Choose it
Live it
Love it
Choose it every moment.
Choose your life
Choose your own life
with its perfections and its
imperfections
Choose it
Choose your partner
Choose the partner you have
with their perfections and their
imperfections
Fall
Fall in love with them as they
are and as they are not
Fall in love right now and
every moment hereafter
Chose to fall in love
Choose it
Live it
Love it
Choose it every moment.
Someone to talk to
An eager ear
An even more eager mouth
A challenging mind
Neverending thought processes
A questioning approach
Constant inquisitiveness
Major curiosity
The guts to follow through
Interest in I
And Interest in U
Together we’r a pair
Raising conversations hair
Monday, 22 October 2007
Barbara Bootjie
Toe eendag was daar ‘n bootjie op die water. Twee roeiers het in haar geklim en begin roei. Maar dit was ‘n moerse gemors want die een het eenkant toe geroei en die ander een anderkant toe en hulle kon mekaar nie verstaan nie want hulle het twee verskillende tale gepraat.
Dit was eintlik amper asof hulle invisible was vir mekaar – asof hulle mekaar nie kon sien nie en nie bewus was dat hulle eintlik twee roeiers in dieselfde bootjie was nie. Dis asof hulle nie kon besef dat hulle kan saamwerk om die bootjie te laat beweeg nie en terselftertyd wou hulle altwee in ‘n ander rigting in roei. Arme Barbara bootjie het haar beste probeer om nie te sink nie – veral wanneer hulle so woes begin roei het dat sy begin water aanvat. Partymaal was sy so gatvol van die besigheid dat sy sommer lus was om om te tiep en hulle uit te gooi… miskien sou hulle dan mekaar vind en ordentelik begin roei.
Maar die twee roeiers het so aangegaan met roei asof hulle altwee alleen in die bootjie was. Die enigste tyd wat Barbara Bootjie ordentlik gedryf en rigting gevat het was wanneer hulle altwee op dieselfde tyd ‘n ruskans gevat het en dan soms onder die maanlig aan die slaap geraak het.
Barbara bootjie is al uitgeput en weet nie meer wat om te doen nie. Sy weet dat die enigste ding wat sy moet regkry is om die twee roeiers sover te kry dat hulle mekaar kan sien en op ‘n manier kan kommunikeer… want woorde en taal gaan nie werk nie…
So ploeter hulle almal toe maar voort sonder enige rigting en kom nie regtig iewers uit nie en kan natuurlik ook nie op ‘n middelgrond ooreenkom nie want niemand kan mekaar verstaan nie – dit lyk soms of niemand mekaar WIL verstaan nie. So eindig hulle op al roeiend in sirkels – in die rondte, in die rondte heelpad aan… en sonder dat hulle dit altyd agterkom gaan hulle elke nou en dan by die selfde punt verby. Soms raak dit ‘n uitputtende ervaring en soms ‘n baie vervelige een. Meeste van als is dit ‘ n vreeslike frustrerende ervaring. En die een ding wat seker lyk is dat dié twee roeiers mekaar nie een duit vertrou nie – amper soos vyande wat mekaar MOET vertrou om te oorleef maar verwag dat die een die ander sal doodmaak met die eerste geleentheid.
Intussen is Barbara Bootjie so moedeloos dat sy maar besluit het om moed op te gee en dié twee maar te laat aangaan want daar is nie veel sin meer vir haar in die hele roei-storie-saak nie… sy is gatvol om dit ligtelik te stel. En nou is dit amper asof sy ‘n lewende dooie wese is – iets of iemand wat bestaan maar sonder enige rede of doel. Snaaks genoeg weier altwee die verdomde roeiers om uit haar te klim – dis asof hulle altwee eiendom regte op haar gevat het en vir dit niks of niemand gaan opgee nie.
Nou sit hulle maar op die diep blou blou see en kyk na die diep blou blou hemel en elke nou en dan roei hulle al in die rondte in ‘n moerse sirkel net om weer op te eindig iewers op die diepe waters onder die grote hemel.
Wie weet of hulle ooit eendag iewers sal uitkom – al is dit per ongeluk omdat die waterstrome en getye hulle so laat dryf het… Barbara Bootjie hoop maar dat daar eendag ‘n storm of iets sal kom wat hulle iewers op land sal laat beland of sal laat wakker skrik. Maar dié is waar hulle nou is… … …

Monday, 10 September 2007
Treintjie Toilet
Eendag lank lank gelede was daar ‘n meisie toilet. Sy staan al vir jare en jare buitekant op haar mense se erf! Sy is daar sodat hulle van hul nood by haar ontslae kan raak.
So deur die jare het die kinders wat daar woon fotos op haar deur geplak. En party van daai fotos het vir haar net soos haar kinderhuis gelyk. Party dae het sy vir ure aaneen gewonder hoe dit met haar toilet familie gaan en of hulle nog almal gelukkig is in hulle huis.
So paar keer ‘n jaar het haar beste vriendin, Sina Spinnekop kom kuier en vir haar nuus vertel, van hoe dit gaan by haar ouerhuis. Sina en Treintjie is al vriende van kleintyd af – toe Treintjie nog ‘n potjie was. Hulle lag altyd saam oor die dae to die kinders vir Treintjie mis gesit het, of afgeval het of haar sommer net HEELTEMAL gemis het toe hulle besig was om toilet maniere te leer.
Treintjie onthou hoe sy as ‘n jong potjie altyd daarvan gehou het as die kinders se ma haar buitekant in die son gesit het – sodat die kinders hulle nood daar kan laat gaan. Treintjie se ma het altyd gesê sy hou nie daarvan dat Treintjie so buitekant is nie.
Treintjie toilet onthou hoe haar familie nog altyd gese het dat hulle so bly is dat hulle binnekant toilette is en nie in die vuil grond en warm son en nat reen buitekant staan soos PARTY ANDER toilet families nie. Hulle voel hulleself n hoër standaard as n buite toilet!
Treintjie het as jong kindjie n paar keer probeer sê dat toilette se werk nog net so belangrik is maak nie saak of hulle buite of binne is nie. Maar sy onthou goed hoe haar ma haar n skewe kyk gegee het en eenkeer sommer n pak slae net omdat sy sou waag om so aan buitekant toilette te dink.
Soos die jare aangegaan het en nuwe kinders die familie laat groei het het Treintjie buitekant meer as binnekant begin geniet. Sy het meer en meer tyd buitekant spandeer en dit het gevoel asof haar familie eintlik bly was dat sy maar eerder buitekant bly want dan hoef niemand anders haar binnekant te sien nie. En dan hoef hulle ook nie te verduidelik hoekom sy so baie buitekant merke op haar het nie.
Subscribe to:
Posts (Atom)