Monday, 6 October 2008

Die Roos - Nana Mouskouri


EN dan onverwags
uit die bloute
kom daai song
en jy wonder of jou ore werk
en jy wonder of dit regtig gebeur
en of dit regtig waar is
en jy glo nie
want hoe kan dit ooit wees
iets wat jy wil hê?

en dan soos die song
is jy bang
jou hart bang vir die wals
jou droom bang vir die kans
jou siel bang vir dood
en jou lewe gaan net dodend voort

en jy sit hier alleen
op jou kingsize bed
na ‘n lang dag se werk
en jy weet dis nie vir jou nie
want die liedjie sny af reg in die middel


Half leeg Rooiwyn

Half leeg Rooiwyn
in ‘n vinger besmette glas
The chances one in 50
skraal amper so min soos
1 in a million
unless you listen long enough
to hear that song – or you are very lucky
or you have the power
to align the universe
instead other ones fill your ears
and they are so lovely and meaningful
too – but they are not that one
you want to hear
That is the life of me – always all these beautiful ones
each with their own beauty
but none of them that one
that I really want
Maar jy vat wat jy kry
of jy kry niks
maybe nothing is actually the
better option
All or nothing dear
THA’ ONE, I WANT THA’ ONE

Maar die grap is
as jy toilet toe gaan en dan kom daai EEN SONG op
en jy mis dit – so jy wag
al pis jy jouself nat – want jy kannie die lewe pause nie.


I could not do it over
a long period
it would have to
be a one off
successful event

Druppeltjie Drup



Nat vingers
souterig
van nie meer wil nie
van wens vir ‘n einde in sig

‘n Druppeltjie
Dof soos seewater
Drup nie
hang net daar
wil nie fo. . . . val nie


when it no longer makes me sad I will commit it

Tuesday, 30 September 2008

life


what is life?

its that thing you get pushed into
and taken from
and inbetween you attempt to somehow
take control of this thing that you call
your life - that is not really yours

what is life really?
its the presence of breath

maybe a heartbeat
but mostly its to do with
the movement of air

we cant see it
we cant touch it
we cant live it
it lives us

Thursday, 25 September 2008

leemte

I am sitting here
Woordeloos
staar die verte in
waar is die sin

waarom eers wonder daaroor
watter verskil sou dit maak
om sin te hê
waarheen sou dit lei

Geluk?
Vrede?
Vreugde?
En waarvoor sou dit enige doel dien?
watter verskil sou dìt maak?
Aan wat?

Hoekom even Vra
oor die leemte
wat nooit gevul kan word nie

Saturday, 20 September 2008

Liefde Vertaal

Hoe kan ‘n mens ooit
liefde in woorde vertaal
Hoe kan mens dit uit jou hart probeer haal
Om dit met pen op papier te verkaal
Hoe kan ek ooit aan jou oordra
Wat die binneste van my hart jou wil sê en vra
Ek kan dit in ‘n gedig try skryf
Maar dit sal maar net-net die surface vryf






(dit bly maar altyd an attempt... )