Friday, 22 August 2008

Warm Kole

Jy maak my bene nat met jou sappige woorde
My lyf blaas op soos die bloed deur my dun are forseer
My hart klop op drie plekke in my bors – in my borste
Die vure brand in en om my lippe soos warm kole wat wit brand – weggesteek
Onder die asse van opgebruikte hout-energie

Lê die potensiaal van ‘n groot groot vuur!

Vreemde liefde - ID du Plessis in 1937

In 1937 plaas ID du Plessis die volgende gedig aan die begin van sy bundel Vreemde liefde:


As ek my vreemde liefde bloot moes lê,
Wat sou die vrome skenders van die skoonheid sê?
Sou hul, met heilige verontwaardiging,
Besoedelende vingers God-waarts steek,
En na dié self-regverdigende reiniging
Hul eer aan my kom wreek?
Of sou ’n sprank van hierdie vuur wat in my gloei
Ook hulle aanraak, sodat hul verstaan
Die liefde neem ’n duisend vorme aan?

Wednesday, 20 August 2008

Handvol Sand

Met my leë emmertjie staan ek toevallig voor JOU - soos 'n klein dogtertjie wat 'n sandkasteel op 'n concrete-sement-rotsberg wil bou - en daar haal jy 'n handvol sand uit jou gatsak (so asof jy dit altyd daar gereed het) en gooi dit in die bodem van my deurgeskuurde emmertjie!

Elkeen van daai kosbare korreltjies het so pas 'n deeltjie van wat oor is van my lewe gered!

Tuesday, 19 August 2008

Dear God, THANK YOU!



Today you threw me a LIFE line....

I saw a hand right in front of my face or at least it looked like what I remember
a hand to look like
I could see it!
I almost grabbed it!
But was too scared it would pull away
So I kept looking at it
And the longer I looked the more
it seemed to dissappear
Until I'd blink and still find it there!!!

It is so dark out here!
In these deep salty waters
I don't even know how I've kept afloat
for three years - there is nothing here
not even a float-sel to hang on to

And now suddenly there is this hand!!

A Lifeline
How I am still alive I cannot tell you
I have been drowning for so long
I can't remember what swimming is
I have been dying for so long
I don't know what living is

And now there is a lifeline ! ? !
For me ? !

Sunday, 25 May 2008

Die Weggooi Baba


Soos 'n toets resep
moer 'n klomp goed bymekaar
Mix it up
Gooi dit in 'n bakpan
en sit dit in 'n halfkoue oond
Laat dit bak vir so uur of wat
- òf totdat dit soos 'n koek lyk -
Gryp dit uit die oond
nét voor dit swart verbrand
sonder 'n vadoek
en blameer die verdomde koek
vir jòù verbrande vingers
Drùk rosyntjies ìn - sommer van bo af
met jou vingers
en tierlantyntjies:
Druk kersies ìn
langs die kante dan lyk dit soos 'n rokkie
Ek haat rosyntjies!
Eks 'n chocolate koek!
Smeer my met caramel kondensmelk!
nie fokken rosyntjies en tierlantyntjies nie!
Druk die koek op die tafel
voor die kinders in
Gee vir hulle koffie en tee
En nou
is jy verbaas hulle wil dit níé hê nie
wantdit is sleg!
(Dis fokken rosyntjies wat
jy daar ingedruk het jou...)
Moer die hele blerrie koek in die drom
- want dit het hard geword
van weke se staan -
sonder iemand se eet
En nou lyk dit te sleg
nie eers room kan dit verberg
Die voëls, swerwers, bergies,a
sblikkrappers, hongeres - hulle
sal dit eet as julle dan nie
wil nie.
Die Les
Soek 'n boek met die resep in
Kry die regte bestanddele
en volg die resep(haal die koek op die regte tyd uit die oond uit
én gebruik warmlappies.)
Versier die koek met caramel kondensmelk
of iets anders wat lekker is
EN MOENIE FLIPPEN ROSYNTJIES
IN 'N CHOCOLATE KOEK INDRUK NIE
'n Chocolate Koek is 'n chocolate koek
vir 'n rede! Dis nie 'n rosyntjie
koek nie - dis 'n chocolate koek!!
Aanvaar dit so, versier dit so,
geniet dit so... los LOS die
fokken rosyntjies vir die
vrugtekoek... (geen wonder daar's
sjerrie in nie - om die verdomde
rosyne te verberg!)

Sunday, 18 May 2008

I want


I want to smile with you
and hold your hand while
we walk on the beach

I want to hold you tight
I want to hold you every night
I want to touch your hair
and give you loving long stare

I want to pinch your sexy butt
(vat aan jou mooi gat!)
I want to wink at you from
across the room
I want my heart to never stop
going boom

I want to talk to you for hours
and show you my hero powers
I want to keep you in my heart

(till death do us part)

Conversation

Long long nights
hours & hours
At every chance
At every glance
A mouthful of words
A crater full of messages

Do you also get excited
when the postman arrives?
Even if you know its just
bills?
How do you like receiving
RECEIVING an e-mail
or a text?

It keeps us alive and well
otherwise life is lonesome & hell
Its the essence of our being
It gives life meaning

conversation