Friday 12 May 2006

Van Lesbeen tot Skeef!

Ek mis dai dae... die keer toe jy my gemoer het in jou kamer
Na jou wyntoer! Want ekt blykbaar vir jou gelag...

Ek mis die aand ‘n paar jaar later toe jy my op die koshuis bed neergemoer
En gegryp het!

Ek mis ons fok ops op julle bunkerbeds se onderste bed terwyl sy weg
Was!

Ek mis jou steak maak en macho geit!

Ek mis jou beheer en my patetiese dependency op jou!

Ek mis jou geskrewe.... koffie gedig oor my!

Ek mis jou lepellĂȘ met H in die kamer op die ander bed!

Ek mis ons aande saam....
Met koffies laat nag en net die potential....

Ek mis jou squash games..... moer die balle stukkend......!!!
Ek was goed maar jy was beter – so unfair!

Waar het dit als heen gegaan?
Waar is ons outings onder die maan?
Ons het nooit eers gaan stap in die laan!
En nou het jy besluit jy kan nie daarvoor staan!